Sussie Veer is Dood en ander verhale

Type
Book
Authors
 
ISBN 13
9780636094970 
Category
Literature - Afrikaans  [ Browse Items ]
Abstract
Die Suid-Afrikaanse tiener van vandag het 'n interessante, uitdagende leefwereld. Die verhale in Sussie Veer is dood en ander verhale spreek hierdie wereld sonder skroom of verskoning aan, in die taal en idioom van die tiener. Dit is 'n versameling verhale wat ontstel en ontroer, begeester en inspireer - presies wat 'n goeie kortverhaal moet doen. Die kortverhale in hierdie bundel is 'n keur van verhale wat ingeskryf is vir die kortverhaalwedstryd wat Maskew Miller Longman in 2008 uitgeskryf het. Enkele van die beste kortverhaalskrywers in Afrikaans is ook gevra om spesiaal vir hierdie bundel 'n verhaal te skryf, o.a. Jan van Tonder, Eben Venter, Harry Kalmer, Jackie Nagtegaal, Corlia Fourie en EKM Dido. Die wenners van die kortverhaalwedstryd is: Eerste plek: Johanna Magdalena Matthee deur Annami Simon. 
Number of Copies

REVIEWS (0) -

No reviews posted yet.

WRITE A REVIEW

Please login to write a review.