Gesinsomnibus

Type
Book
Authors
Maartens ( Maretha )
 
Category
Reader - Afrikaans  [ Browse Items ]
Publisher
J.P. van der Walt en Seun, South Africa 
Description
'n Boek vir die hele familie!

"Lag. Krap kop. Stry. Kook en bak (net die noodsaaklikste, maar lékker). Komaan - jy kán daardie driedimensionele beeld sien. Ontstres. Ril, gril, gil. Lees tot diep in die nag. (Her)ontdek jou gesin. Wat die Gesinsomnibus bied is ontspanning en plesier vir die hele gesin. Daar is aan elke gesinslid gedink - die oues, die jonges, die beginnerlesers. Pa wat nie met 'n tang aan 'n boek raak nie. Daar is aan reëndae en romantiese somernagte gedink, want gesinne behoort pret te hê - tuis, tydens gesinsvakansies, sáám.

Eendag, wanneer jy hierdie voos gespeelde, voos gevatte Gesinsomnibus optel, sal honderde gesinsherinneringe daaruit val en sal jy jou mense tot diep in die nag hoor lag. 
Number of Copies

REVIEWS (0) -

No reviews posted yet.

WRITE A REVIEW

Please login to write a review.